![f0068-01](https://article-imgs.scribdassets.com/7a3k66qf7kan1vu5/images/fileGLRY9VA3.jpg)
ie Carnival – met Kia se kragtige, dog doeltreffende Smartstream 2.2-liter CRDi turbodieselenjin – is in 2022 as die plaasvervanger vir die Sedona bekend gestel. Uit die staanspoor was die publiek dit eens – dié ryding, met sy weelderige binneruim en praktiese sleutelkenmerke as standaard