Kuier

WAT DIE HART VAN VOL IS

Elke mens het ‘n storie om te vertel. Sommige stories is makliker en ander gaan met onmenslike pyn en wroeging gepaard.

In die amper vier jaar sedert my jongste dogter in ‘n motorongeluk dood is, probeer ek om nie dag vir dag te leef asof dit gister gebeur het nie, tog bly dit in my hart só voel.

Tot dusver kon ek dit nie regkry om te praat oor wat daardie nag gebeur het nie. Deur nie daaroor te praat

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier1 min read
Luister Dít
Beskikbaar op Spotify, Apple Music of enige podcast-app Dis ’n podcast oor al die vreemde dinge wat vandag en destyds gebeur het, wat jou soos Tyla gaan laat sê: “What the heck!?” In elke episode kry jy die jongste, vreemdste nuus gemeng met wilde hi
Kuier5 min read
Rsv: Die Feite, Syfers, Moets En Moenies
Algemeen en hoogs aansteeklik. Dít is twee van die vernaamste kenmerke van die respiratoriese selvirus (RSV) wat in die koue wintermaande die rondes doen. Dié virus hou veral van kinders onder twee jaar oud, en vir sommige babas en kleuters kan so ‘n
Kuier2 min read
Skaak Met ’n Verskil
Team Checkmate is een van net twee SA spanne wat in Australië gaan deelneem, en een van net vyf spanne wat na die wêreldwye kompetisie gaan. “Dis een van die grootste robotika-kompetisies ter wêreld. Elke jaar is daar ’n ander tema en vanjaar s'n is

Related