Kuier

VERTEL VIR ANTIE VAL

Man ‘n probleem

Vraag

JALOERS EN DRONK

My man is baie jaloers en gee my kollegas vir my. Die laaste uitval was so erg dat hy sy hande vir my wou lig. Hy het al my goed na my ma se huis aangery. Ek bly nou al vir twee maande by my ouers met ons drie kinders. Hy smeek ek moet terugtrek. Die rede hoekom ek nie wil nie, is omdat hy nie wil ophou drink nie. Elke naweek

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier5 min read
Hande Wat Kan Skep
Soms kan 'n mens nogal vindingryk raak uit pure desperaatheid. Vra maar vir die span by Oudtshoorn se Association for Persons With Disabilities (ADP). Toe hulle besluit om koppe bymekaar te sit om dié organisasie se deure oop te hou, het die kreatiew
Kuier5 min read
‘Hoekom Óns Kinders?’
'n Leë, swartverbrande sinkdop op erf 122 in 7de Laan, Soebatsfontein, is die stil getuie van die tragedie wat in die eerste daglig van Saterdag 8 Junie daar afgespeel het. In dié sinkhuis het die drie Adonis-kinders, Waylene (8), Waylon (3) en Wilni
Kuier1 min read
Make Jou Aardse Woning God Se Heiligdom
Heer, in dié land van ons het nie almal die voorreg om in 'n huis te woon nie. Party woon in 'n plakkershut, ander agter in iemand se yard, en party het nie eens 'n dak oor hul kop nie. Ons vra U beskutting oor mense in hul wonings, en ook oor dié vi

Related