![f0036-01](https://article-imgs.scribdassets.com/6cp7bhi01sankoze/images/file0AL9N6ZD.jpg)
WAT IS MYNBOU?
Mynbou is die ontginning van byvoorbeeld minerale en metale soos koper, yster, goud en nikkel deur daarvoor te delf. Dit word gedoen met behulp van mynwerkers en die gebruik van spesiale toerusting.
MYNBOU IN SUID-AFRIKA
Ons land is alom bekend dat ons baie ryk is aan ‘n verskeidenheid natuurlike hulpbronne soos goud, platinum en chroom. Mynbou speel ‘n baie belangrike rol in die land