Huisgenoot

MENINGS OOR STORIES OP HUISGENOOT.COM

1 ‘’N GROOT BOOM HET GEVAL’

Huldeblyke aan Louis van Niekerk het ingestroom ná sy dood op 87. Die akteur het ’n lang loopbaan op die verhoog, silwerdoek en kassie gehad

Ek het hom baie ge - niet in Mattewis en Meraai saam met Annette Engelbrecht. Hulle was daai jare – dit was 1983 – nog so jonk. Ou Fes, jou mooi diep stem het ons al-tyd so betower. Rus in vrede, Louis van Niekerk. Saluut.

ANSIE

Rus in vrede, Louis van Niekerk. Jy is ’n ware legende. Jy het ons vermaak, baie laat lag en soms ’n traan laat pink in al die vele rolle wat jy vertolk het. Jy het baie diep spore in die bedryf getrap. Ons salueer jou.

MARINDA

Rus sag, oom Louis. Ek onthou nog goed toe hy die rol van King Lear vertolk het in die Staatsteater in Pretoria se opvoering van Shakespeare se stuk. As ’n dramastudent destyds het sy toneelspel my vasgenael gehou.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot4 min read
Wanneer Die shein Verdof
DIS klaar moeilik om ’n goeie winskopie van die hand te wys – maar as dié kopie hom op jou foon voordoen en jy nie eens jou pajamas hoef uit te trek nie, raak dit haas onmoontlik. Dink daaraan as Black Friday elke dag van die jaar: ’n knoopjas teen ’
Huisgenoot5 min read
Lekker Ouelvis
DOER in 1957 stap ’n donkerkopseuntjie na die kafee op die hoek, net om die draai van sy ouerhuis in Primrose, ’n woonbuurt in Germiston. Voor die kafee staan ’n voertuig geparkeer met die deure oop terwyl die musiek uit die motorradio se luidspreker
Huisgenoot10 min read
Klein Blonde Pakkie Dinamiet
ELKE paar maande het Scott Swift ’n hele klomp mense gebel: sy dogter se vorige onderwysers, sakevennote, familievriende, musikante en die vervaardigers. Hy’t hulle ingelig oor Taylor se vordering waar hy in die studeerkamer van hulle huis in Henders

Related