Huisgenoot

BROEDERTWIS? SUSSIE SUUR? SO KAN JY RUSIES BESTUUR

KAIN en Abel. Jakob en Esau. William en Harry.

Dis ’n probleem so oud soos die berge: Twee broers (of dikwels susters) wat mekaar se bitterste vyande word.

Die afgelope maande is broedertwis wêreldnuus danksy die twee Britse prinse wat so lank ná die dood van hul ma vir mekaar ’n rots in die lewe was, maar wat nou nie meer met mekaar praat nie.

Oor sowat twee maande word hul pa, koning Charles, amptelik op ’n swierige seremonie gekroon, en baie mense hou asem op om te sien of sy twee seuns minstens lank genoeg ’n skietstaking sal kan afkondig om albei dié plegtigheid by te woon.

Maar al is die bloubloedbroers se twis wêreldnuus, is hul sibbekonflik, oftewel “sibling rivalry”

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot5 min read
Nuwe Gesiggies In Mr. Men-land
HOE lyk ’n kielie? Watter klere dra ’n skok? Hoe praat ’n kopstamp? Dis vrae wat enige ouer sou laat kopkrap. “Pa, hoe lyk ’n kielie?” was presies die uitdaging wat Roger Hargreaves se seun Adam hom in 1971 as agtjarige by die ontbyttafel gestel het.
Huisgenoot9 min read
Twee Bondels Vreugde, Jakkals En Wolf
’N MENS ken hom as ’n wêreldreisiger wat nie maklik vir ’n nuwe uitdaging terugdeins nie – of dit nou is om met ’n stapstok in die hand, laphoed op die kop en rugsak die Camino de Santiago-pelgrimstog in Spanje aan te durf, deur Frankryk se bergpasse
Huisgenoot1 min read
Afrikaans Ensovoorts
Sit jy? Dis dalk beter so. Want die volgende mag kom as ’n skok. Waar kry Holland sy naam vandaan? Ons weet die Lae Lande lê nie hoog nie, en die woord “Nederland” lyk ook vir ons onder die hand liggend: Holland is tog sekerlik net ’n land wat ’n hol

Related