Huisgenoot

’N STASIE VAN HOOP

AGTER die mikrofoon sit die aanbiedertjie – sy klein stemmetjie klink vol selfvertroue op.

“Welkom, luisteraars!” sê hy. Hy stel hom voor en vertel dan daar gaan vandag lekker musiek geluister, onderhoude gedoen en oor alles en nog wat gesels word.

Hy is nog ’n pikkie, nes baie van die omroepers wat by dié spesiale Kaapstadse radiostasie hul stem oor die golwe laat opklink. En al maak die blote gedagte aan ’n mikrofoon jou dalk senuagtig, gee dit aan dié kinders ’n sonderlinge geleentheid wat hulle trots aangryp.

Want RX Radio word vervaardig en uitgesaai vanuit ’n ateljee en produksiekantoor by die Rooi Kruis-kinderhospitaal in Kaapstad – en die jong pasiënte se stemme weerklink in die hospitaal, maar ook ver buite die mure oor die radiogolwe en as stroomdiens op die internet.

Die ouderdomme van

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot4 min read
Wanneer Die shein Verdof
DIS klaar moeilik om ’n goeie winskopie van die hand te wys – maar as dié kopie hom op jou foon voordoen en jy nie eens jou pajamas hoef uit te trek nie, raak dit haas onmoontlik. Dink daaraan as Black Friday elke dag van die jaar: ’n knoopjas teen ’
Huisgenoot4 min read
Wéér Saam In Nog ’n Storm
IN TYE van verlies of hartseer maak bloed- en liefdesbande jou sterker. Dis die krag van daardie band wat vandag die akteur Jurgen McEwan en sy susters, Leonie en Cheslynn, hier in hul grootwordhuis in Atlantis omvou. Want die lewe het hulle weer ’n
Huisgenoot2 min read
Dís Cool
Dis al 14 jaar terug wat die eerste Despicable Me uitgereik is. Dit word vandag nog gesien as een van die beste animasiereekse ooit. Natuurlik het die minions ’n massiewe rol in die sukses van dié fliekreeks gespeel – hulle het selfs deesdae hulle ei

Related