Die Tuinier Tydskrif

Pooh Corner – iets in elke hoek

Kortliks:

Waar: Noordhoek, Wes-Kaap

Grootte: 1 acre

Klimaat: Mediterreense kusklimaat

Styl: Informeel, meestal skadu

Grond: Humusryk vanweë bosafval oor baie jare heen

Eienaars: Kathy en Gavin Fish

In April 1994 het pottebakkerskunstenaar Kathy en haar afgetrede eggenoot Gavin, wat eens ‘n skoolhoof was, die stoute skoene aangetrek en ʼn lappie grond in Noordhoek gekoop. Afgesien van die oorblyfsels van ʼn eeuoue pad, was hierdie beboste perseel heeltemal onontwikkeld, het ʼn bietjie vorming en ontwikkeling broodnodig gehad en het hemelsbreed verskil van hul vorige huis – ʼn piepklein skakelkothuisie in Wynberg met ʼn klein kothuistuintjie.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Die Tuinier Tydskrif

Die Tuinier Tydskrif1 min read
Plantgalery
BRONNE Landskapontwerper: Franchesca Watson – www.franchescawatson.com Kwekery: Renu-Karoo Kwekery – renukaroo@gmail.com ■
Die Tuinier Tydskrif2 min read
Wat Om Te Doen Julie
Plant ‘Tom Thumb’,’n bosagtige tuinertjie van Raw Seeds, in potte of klein plekkies in die tuin. Plante groei 30 cm hoog en 10 cm wyd, so spasieer hulle 10 cm uitmekaar. Die peule is op hul lekkerste as hulle binne 50 dae na ontkieming jonk gepluk wo
Die Tuinier Tydskrif1 min read
Hangende Tuine
Hangmandjies kan lewe in patio’s, balkonne en tuine blaas. Dit omskep die alledaagse in welige en kleurryke hangende fokuspunte. Leer meer oor hierdie tipe tuinmaak met blomme en loof wat oor die mandjie se rand hang om jou eie kunstige meesterstukke

Related