Die Tuinier Tydskrif

BRANDGOED!

Daar was nog altyd ʼn verband tussen warm lande en pikante kos met die algemene aanname dat kosse wat ons laat sweet ons afkoel.

Nog ʼn teorie is dat warm weer van nature die aptyt onderdruk terwyl pikante kos die aptyt stimuleer.

Dit klink mos nou na Suid-Afrika! Ons hou van ons kos en ons hou daarvan pikant. Danksy ons klimaat kan ons amper heeljaar skerp, peperagtige of mosterdagtige groente en kruie kweek, met ander woorde groente en kruie wat die smaakknoppies prikkel.

Herfsoes

Tans is dit oestyd vir brandrissies wat in September en Oktober geplant is. Preserveer hulle deur hulle te droog

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Die Tuinier Tydskrif

Die Tuinier Tydskrif1 min read
Plantgalery
BRONNE Landskapontwerper: Franchesca Watson – www.franchescawatson.com Kwekery: Renu-Karoo Kwekery – renukaroo@gmail.com ■
Die Tuinier Tydskrif2 min read
Wat Om Te Doen Julie
Plant ‘Tom Thumb’,’n bosagtige tuinertjie van Raw Seeds, in potte of klein plekkies in die tuin. Plante groei 30 cm hoog en 10 cm wyd, so spasieer hulle 10 cm uitmekaar. Die peule is op hul lekkerste as hulle binne 50 dae na ontkieming jonk gepluk wo
Die Tuinier Tydskrif1 min read
Hangende Tuine
Hangmandjies kan lewe in patio’s, balkonne en tuine blaas. Dit omskep die alledaagse in welige en kleurryke hangende fokuspunte. Leer meer oor hierdie tipe tuinmaak met blomme en loof wat oor die mandjie se rand hang om jou eie kunstige meesterstukke