Die Tuinier Tydskrif

My glasflesplan vir 2023

Laat ons maar eerlik wees, 2023 het nou nie juis met ‘n knal weggespring nie. Roggelende elektriese toebehore as die krag af-en inskop, ‘n omskakelaar wat skrou in die nag gedurende beurtkrag, en ‘n gebarste warmwatersilinder wat strome water op die plafon en teen die gangmuur tot gevolg had, het my nou nie juis geïnspireer om na‘n bottel vonkelwyn te gryp vir ‘n heildronk nie.

Rare natuurverskynsels soos swerms van duisende insekkies wat in swart wolke op die naaste ligbron toesak - selfs op ‘n floupou lampie, het dit onmoontlik gemaak om te kook, te lees of selfs jou mond oop

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Die Tuinier Tydskrif

Die Tuinier Tydskrif1 min read
Plantgalery
BRONNE Landskapontwerper: Franchesca Watson – www.franchescawatson.com Kwekery: Renu-Karoo Kwekery – renukaroo@gmail.com ■
Die Tuinier Tydskrif2 min read
Wat Om Te Doen Julie
Plant ‘Tom Thumb’,’n bosagtige tuinertjie van Raw Seeds, in potte of klein plekkies in die tuin. Plante groei 30 cm hoog en 10 cm wyd, so spasieer hulle 10 cm uitmekaar. Die peule is op hul lekkerste as hulle binne 50 dae na ontkieming jonk gepluk wo
Die Tuinier Tydskrif1 min read
Hangende Tuine
Hangmandjies kan lewe in patio’s, balkonne en tuine blaas. Dit omskep die alledaagse in welige en kleurryke hangende fokuspunte. Leer meer oor hierdie tipe tuinmaak met blomme en loof wat oor die mandjie se rand hang om jou eie kunstige meesterstukke

Related