Landbouweekblad

Genetiese hulpmiddels vir kleinveerasse

Die ekonomies belangrike eienskappe word deur die omgewing beïnvloed – die fisieke omgewing waarin die dier gehou word, soos die klimaat, bestuur en voeding, maar ook die fisiologiese omgewing, soos die geslag en ouderdom van die dier, en die ouderdom van die moeder. Dit is dus nie akkuraat of doeltreffend om van metings gebruik te maak vir seleksie-doeleindes nie.

Daarom word teelwaardes vir diere voorspel deur middel van metings in ’n kontemporêregroep-konsep en stambome waarmee inligting van verwantes saamgebind en genetiese rangordes op ’n rasgrondslag vasgestel word. Teelwaardes is die akkuraatste inligting wat beskikbaar is vir die seleksie van diere en sal dus die vinnigste genetiese vordering tot gevolg hê.

VERKRYGING VAN GENETIESE VERBETERING

Van alle faktore wat ’n invloed op ’n dier se produksie uitoefen, is genetika die enigste wat in die volgende generasie ’n uitwerking sal hê. Genetiese verandering is permanente

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad9 min read
Gesukkel Met Finansiering Kry Grondprojek Nie Onder
Hulle wou al baie meer vermag het, maar deur te begin met dít wat hulle gehad het, is hy en sy vennote stadig maar seker besig om ’n boerdery staan te maak wat ’n beter toekoms vir hul kinders kan beteken, vertel Johannes Kamfer, terwyl hy na die vru
Landbouweekblad1 min read
PP Mong-trust Hou 30ste Suksesvolle Veiling
Die PP Mong-trust van Bertus Mong het op 4 Junie sy 30ste suksesvolle produksieveiling op die plaas Florina, Villiersdorp, aangebied. Die duurste Hereford-bul, lot 107, is vir R90 000 aan AS Isted van Barkly-Oos verkoop. Sewe bulle is teen gemiddelde
Landbouweekblad3 min read
RPO Bied Raad Oor Bek-en-klouseer
TWEE aangrensende eiendomme net buite Humansdorp en ’n plaas in die Zuurveld-gebied wat daarmee verbind word, het positiewe gevalle van bek-enklouseer opgelewer, terwyl ’n geval op ’n nie-verwante plaas 28 km wes van die aanvanklike besmette plaas oo

Related