Huisgenoot

EK SOEK EWIGE LIEFDE

DIE lewe gee ’n mens dikwels net ’n dag, of soms selfs net ’n paar oomblikke, om ’n belangrike besluit te neem. Maar die besluit wat jy dan neem, kan die koers van jou lewe bepaal.

Dit is hoekom hy sy deelname aan die nuwe seisoen van kykNET se maatsoekreeks Boer soek ’n vrou so ernstig opgeneem het, sê Louis Botha (26), oftewel “Louis B”, soos hy in dié reeks bekendstaan.

Die besluit om in te skryf is halsoorkop namens hom geneem, maar dit beteken glad nie hy neem dit ligtelik op nie.

Ons kuier op ’n warm, bedompige Woensdagoggend in

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot4 min read
Wanneer Die shein Verdof
DIS klaar moeilik om ’n goeie winskopie van die hand te wys – maar as dié kopie hom op jou foon voordoen en jy nie eens jou pajamas hoef uit te trek nie, raak dit haas onmoontlik. Dink daaraan as Black Friday elke dag van die jaar: ’n knoopjas teen ’
Huisgenoot4 min read
Wéér Saam In Nog ’n Storm
IN TYE van verlies of hartseer maak bloed- en liefdesbande jou sterker. Dis die krag van daardie band wat vandag die akteur Jurgen McEwan en sy susters, Leonie en Cheslynn, hier in hul grootwordhuis in Atlantis omvou. Want die lewe het hulle weer ’n
Huisgenoot2 min read
Dís Cool
Dis al 14 jaar terug wat die eerste Despicable Me uitgereik is. Dit word vandag nog gesien as een van die beste animasiereekse ooit. Natuurlik het die minions ’n massiewe rol in die sukses van dié fliekreeks gespeel – hulle het selfs deesdae hulle ei

Related