Huisgenoot

TUISGEMAAK MOOI

AL OOIT daaraan gedink om in die kombuiskas te gaan loer vir skoonheidsprodukte? Ons het van die beste en spa-gehalteskoonheidsprodukte uit jou spens saamgestel. Daar is byvoorbeeld jogurt se afskilferingseienskappe wat ’n mens kan benut, heuning teen bakterieë wat puisies veroorsaak, en kakaopoeier wat jy vir ’n gloeiende gelaat kan gebruik.

DIE REËLS VIR SELFDOENVELSORG

Selfdoenvelsorg is gerieflik en ontspannend, maar onthou om hierdie riglyne in gedagte te hou:

1 Doen altyd ’n koltoets.

2 Vermy dit as jy allergies of sensitief is vir spesifieke bestanddele, swanger is of borsvoed baar of onderliggende gesondheidsprobleme het. (Raadpleeg eers ’n dokter voor jy iets beproef.)

3 Moet niks aan die sensitiewe oogarea aanwend nie; dis meer vat vir ’n reaksie.

 Moenie teeboomolie en

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot4 min read
Weer: Voorspellings En Patrone
DIE weer het op baie maniere ’n invloed op ons lewe. Sommige daarvan is klein – dit kan bepaal wat ons aantrek vir die dag, en of ons Sondag kan braai. En sommige daarvan is groot – ’n droogte kan vernietigend vir ’n boer wees, en ekstreme weer soos
Huisgenoot1 min read
Hallo, Superman!
HY HET groot skoene – en ’n groot pak – om te vul, maar DAVID CORENSWET is slaggereed vir die uitdaging as die nuwe akteur wat Superman speel. David en sy medester Rachel Brosnahan, wat Lois Lane speel, is op die stel van Superman: Legacy opgemerk. A
Huisgenoot3 min read
Op Ons Speellys
As kind het sy altyd gekyk hoe haar ouers die plek aan die brand dans terwyl hulle liefdevol in mekaar se oë staar. “Ons hele familie hou van dans. Dans maak my gelukkig. En as ’n man kan langarm soos my pa, is dit nog beter!” Aan die woord is die sa

Related