Weg! Ry & Sleep

Nuwe kampplekke, hier kom ons!

Die Da Silvas ken eintlik net kamp in ’n tent, want in Brasilië is woonwaens ’n ongewone gesig. Hulle het tot in 2010 in São Paulo gewoon, die grootste stad in die land. Hierna het Rodrigo ’n werksaanbod in Suid-Afrika gekry – net mooi voor die Wêreldbekersokkertoernooi in 2010.

Natuurlik was hulle eerste plaaslike kampervaring in ’n tent, by die Foreveroord op Bela-Bela. Hulle was verstom oor al die woonwaens rondom hulle en het besluit om meer daaroor uit te vind.

Rodrigo se Brasiliaanse rybewys is omgeskakel tot ’n Suid-Afrikaanse een, maar hy moes die praktiese deel voltooi. Hy het dus nou ’n kode B-rybewys gehad waarmee jy net kleiner sleepwaens mag sleep. Die EB-rybewys – ’n sleeprybewys – was volgende

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg: Ry & Sleep

Weg: Ry & Sleep1 min read
Voertuigverkope Effens Beter
Die voertuigfinansieringsmaatskappy Wesbank berig dat die verkoop van nuwe rygoed in April vanjaar met 2,2% gestyg het vergeleke met dieselfde maand in 2023. Die syfer is vir die gesamentlike verkope van passasiers- en kommersiële voertuie. Passasier
Weg: Ry & Sleep4 min read
Mistieke Mianmar Op Motorfietse
Johan de Villiers en sy vrou, Kim Rew-De Villiers, is ervare motorfietsryers met heelwat veldtydwedrenne op hulle kerfstok. Hulle het al verskeie van ons buurlande waaronder Botswana, Zambië, Namibië, Tanzanië en Rwanda beleef en was op soek na iets
Weg: Ry & Sleep4 min read
Tweede by Derde Brug
Ek en my vrou, Heike, besit African Footprints Tour Facilitator in Namibië en ek besoek Botswana al amper 20 jaar. Dit sluit in bestemmings soos die Moremi-reservaat, die Chobe- nasionale park en die Savuti tussen die bewareas. Dis fassinerend om die

Related Books & Audiobooks