Kuier

JY ÍS WAT JY EET

GESONDHEID

D ie kos wat jy eet, gee jou liggaam die"inligting"en materiaal wat dit nodig het om optimaal te funksioneer.

As jou liggaam nie die regte inligting kry nie, ly jou metaboliese prosesse en gesondheid daaronder. As jy te veel eet, of kos eet wat jou liggaam die verkeerde instruksies gee, kan jy oorgewig raak, ondervoed wees, of siektes soos diabetes, hoë cholesterol en artritis ontwikkel. Wat jy eet, is dus sentraal tot jou gesondheid.

Carolyn Denton, ’n dosent in funksionele voeding by die Universiteit van Minnesota in Amerika, sê die nutriënte

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier5 min read
Wat In De Nara Maak Sy?
As jy gereeld op social media is, het jy haar waarskynlik al raakge-scroll – dié pragtige jong vrou met die foutlose grimering, perfek gestileerde hare en die mooiste rokke, wat enige eetding onder die son van scratch af maak. En die klankbaan van ha
Kuier1 min read
Blokraai
NR. 375 1. Saam reken (5) 6. Platjie (6) 12. Durf (4) 13. Akkerboom (3) 14. God van die liefde (4) 15. Skraal (5) 16. Kom ná Eksodus (Byb.) (6) 17. Weerhou (5) 18. Sandheuwels (5) 20. Strate (5) 22. Snoep (6) 26. Vrou van koning Ahasveros (Byb.) (5) 
Kuier5 min read
Al Skeer-skeer Na Sukses
As elfjarige het Benito “Pikes” Johannes elke dag ná skool saam met sy vriend Werner Jonker by die barbershop gaan sit en dagdroom. Hulle het nie net die mooi cuts bewonder nie, maar ook planne van hul eie beraam oor hoe hulle self eendag mense mooi

Related