![f020-01.jpg](https://article-imgs.scribdassets.com/3gx13rbcsgau7dlu/images/fileMLHFNJYW.jpg)
![f020-02.jpg](https://article-imgs.scribdassets.com/3gx13rbcsgau7dlu/images/fileFTJNWHI6.jpg)
Kafeïenvrye boeretroos uit die Karoo
Koffie word van koffiebone gemaak, korrek? Wel, die Coetzees van Prieska in die Noord-Kaap het ’n ander soort“koffie”ontdek – dié soort word van die suidwesdoringboom of muskietboom (Prosopis glandulosa) wat wild langs die Oranjerivier groei, se peule gemaak.
Hulle noem die drankie MannaBrew en hoewel