Weg!

4 DOENDINGE

DORP

Klink ’n glasie by The Royal Hotel

Die Royal Hotel dateer uit 1862 en voer ’n mens terug na ’n vervloë era toe ’n “Royal” op ’n plattelandse dorpie aan moeë reisigers ’n oase gebied het. Bestel ’n G&T en kry jou sit op die lang voorstoep.

Waar? Hoofstraat 33

Kontakroyalinriebeek.com; 022 448 1378

Verken Kortstraat

Vir só ’n kort straat het dit verbasend baie om die lyf! Nie net het dié baksteenstraatjie met sy rankerige bougainvilleas en feetjieliggies hope karakter nie, maar dis ook die adres van ’n paar unieke winkeltjies.

Hier’s alles te vinde – van natuurlike velprodukte tot leerprodukte, wyn en klere. Op die eerste Saterdag van ’n maand word hier ook mark gehou.

Oorkant The Royal Hotel

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg

Weg30 min read
Blyplek Noorde
BEKOSTIGBAAR (Sien bl. 13) Verskeie lodges en kampe in die noorde bied groot afslag aan in die hoogsomer (Januarie tot Maart, soms April). Dis dan vrekwarm en kan reën, maar jou beursie gaan baie daarvan hou as jy in dié maande toer. Die Kaokoveld en
Weg8 min read
Kyk Waar Val Die Water!
“Zambiese immigrasie by Kazungula is glo ’n nagmerrie,” sê die vrou vir haar man by die tafel oorkant ons by die Chobe River Camp in Namibië. Ek spits my ore. “Hulle moes ál hulle skoene in die ontsmettingsmiddel druk.” Tot op daardie oomblik het ek,
Weg5 min read
Swakopmund
Wild Rocket Café is dié plek waar ek en my vriende mekaar graag vir ontbyt ontmoet. Dis in die dorpskern en hoewel modern steeds knus. Besoekers kan binne of buite sit, tussen potplante en lanterns. Oorweeg die Mexikaanse eggs benedict of die salmon

Related