Huisgenoot

WILDER AS DIE WILDTUIN

OP DIE kassie het ons hom leer ken as die vriendelike boer van Limpopo, die man met die breë glimlag en onnutsige kwinkslae.

Hy was ook glad nie skaam om “ ’n bietjie rugkrap” te bedel by een van die vroue wat op sy plaas kom kuier het nie.

Maar die Louis M wat kykers nou in kykNET se maatsoekreeks Boer soek ’n vrou sien, lyk glad nie soos die Louis Malan (27) wat vandag die voordeur van sy plaashuis hier op die Lumarie-wildsplaas tussen Bela-Bela en Thabazimbi oopmaak nie.

Toe die reeks verlede jaar verfilm is, het hy nog die skaal op ’n stewige 110 kg laat trek, maar in Desember het hy besluit “basta met die walglike lyf ”.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot4 min read
Weer: Voorspellings En Patrone
DIE weer het op baie maniere ’n invloed op ons lewe. Sommige daarvan is klein – dit kan bepaal wat ons aantrek vir die dag, en of ons Sondag kan braai. En sommige daarvan is groot – ’n droogte kan vernietigend vir ’n boer wees, en ekstreme weer soos
Huisgenoot1 min read
Hallo, Superman!
HY HET groot skoene – en ’n groot pak – om te vul, maar DAVID CORENSWET is slaggereed vir die uitdaging as die nuwe akteur wat Superman speel. David en sy medester Rachel Brosnahan, wat Lois Lane speel, is op die stel van Superman: Legacy opgemerk. A
Huisgenoot3 min read
Op Ons Speellys
As kind het sy altyd gekyk hoe haar ouers die plek aan die brand dans terwyl hulle liefdevol in mekaar se oë staar. “Ons hele familie hou van dans. Dans maak my gelukkig. En as ’n man kan langarm soos my pa, is dit nog beter!” Aan die woord is die sa

Related