HULLE NOEM HAAR CARMINDA
Deur E. KOTZE
NB Uitgewers, R255*
Op 89 verskyn E. Kotze se jongste roman, . Ek ontvang die boek met groot afwagting, want ek is heel moontlik haar vurigste bewonderaar. En nogmaals het hierdie storieverteller van formaat die Weskus en sy mense en taal hier vasgevang soos geen