Huisgenoot

ALS WEG – VIR ’N SKURK

SY HET alles gehad – skoonheid, intelligensie, sjarme, sukses. Toe gee sy dit oënskynlik alles prys, en dít om saam met een van Suid-Afrika se berugste misdadigers in onlangse jare te vlug.

Hoe het dr. Nandi, soos Nandipha Magudumana eens bekendgestaan het, die pad so byster geraak?

Haar naam is nou vervleg met dié van Thabo Bester, die voortvlugtige verkragter wat onlangs saam met haar en ’n rits vervalste paspoorte in Tanzanië vasgetrek is. En terwyl sy nog kon uithang in Sandton se winkels voor sy op die ontsnapte tronkvoël se spoor begin stap het, keer sy nou terug na die beskuldigdebank in ’n stampvol hofsaal.

Op die foto’s wat onlangs in die hof van haar geneem is, kruip sy

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Huisgenotjies
Morkel: “Juffrou, kan ’n mens gestraf word vir iets wat jy nie gedoen het nie?” Juffrou: “Natuurlik nie. Hoekom vra jy?” Morkel: “Dankie tog, want ek het nie my huiswerk gedoen nie!” JOHAN H, GONUBIE Drie skilpaaie eet sop. “Dit sal beter smaak met b
Huisgenoot1 min read
Plant Dit Soos Beckham
ONS is gewoond aan DAVID BECKHAM se vaardighede op die veld, maar dit blyk die voormalige sokkerspeler is net so vaardig in die tuin. Aanhangers was in vervoering toe David (49) onlangs video’s van homself deel waar hy blomme plant. Hulle het selfs d
Huisgenoot5 min read
Die Huis Wat Jou Omhels
DIE eerste ding wat ’n mens sien as jy in die huis in Pretoria instap, is die groot boom wat teen die muur geverf is. Van die takke hang geraamde foto’s van kinders – 251 van hulle. Want dís hoeveel plek daar in die groot, warm harte van die Prozesky

Related