Huisgenoot

JOU STERRE

BUL

20 APR – 20 MEI

Van die oomblik dat jou verjaardagmaand op die 20ste begin, kan jy jou in ’n loopbaankrisis bevind. As ’n magstryd ontstaan, delf ’n bietjie dieper om vas te stel wat daaragter sit, pleks daarvan om te probeer terugbaklei om die een of ander kompetisie te wen. Wees bedag op die kommunikasieplaneet, Mercurius, wat boonop op die 21ste in jou teken agteruit beweeg, en dus die manier hoe ander mense jou verstaan verder omkrap.

GELUKKIGE NOMMERS

1, 17, 36, 45, 33, 14

TAURUS SE IDEALE WERKOMGEWING

◼ Gerief is jou eerste prioriteit, veral wat jou kantoorstoel betref.

◼ Voeg ’n knus kussing daarby vir ’n tikkie luuksheid.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot5 min read
Nuwe Gesiggies In Mr. Men-land
HOE lyk ’n kielie? Watter klere dra ’n skok? Hoe praat ’n kopstamp? Dis vrae wat enige ouer sou laat kopkrap. “Pa, hoe lyk ’n kielie?” was presies die uitdaging wat Roger Hargreaves se seun Adam hom in 1971 as agtjarige by die ontbyttafel gestel het.
Huisgenoot9 min read
Twee Bondels Vreugde, Jakkals En Wolf
’N MENS ken hom as ’n wêreldreisiger wat nie maklik vir ’n nuwe uitdaging terugdeins nie – of dit nou is om met ’n stapstok in die hand, laphoed op die kop en rugsak die Camino de Santiago-pelgrimstog in Spanje aan te durf, deur Frankryk se bergpasse
Huisgenoot1 min read
Afrikaans Ensovoorts
Sit jy? Dis dalk beter so. Want die volgende mag kom as ’n skok. Waar kry Holland sy naam vandaan? Ons weet die Lae Lande lê nie hoog nie, en die woord “Nederland” lyk ook vir ons onder die hand liggend: Holland is tog sekerlik net ’n land wat ’n hol

Related