Idees

KRAP JOU EIE POTJIE

GROWWE TAMATIEEN-PAMPOENSOP

Dis maklik om sop op 'n gasplaat te kook - jy het net een pot nodig én jy kan dit voor die tyd maak. Ons gebruik bokwiet (buckwheat) in dié heilsame groentesop - jy sal dit in die gesondheidsafdeling van die supermark kry. Bokwiet is koring- en glutenvry, propvol voedingstowwe wat goed is vir die hart, en dit verleen 'n wonderlike tekstuur.

Genoeg vir: 4

Bereidingstyd: 10 minute

Gaarmaaktyd: 40 minute

♥ 60 ml botter
♥ 4 preie, in ringe gesny
♥ 2 selderystele, dun gesny
♥ 5 ml paprika
♥ 500 g pampoen, in blokkies gesny
♥ 1 blik (400 g) gekapte tamaties
♥ 50 ml tamatiepasta
 ♥ ’n takkie vars tiemie (of 2 ml droë tiemie)
♥ 500 ml tuisgekookte of aangemaakte groente- of hoenderaftreksel
♥ 100 ml gedopte (dehulled) bokwiet (of gebruik quinoa of mannakoring – millet)
♥ ’n skeut vars suurlemoensap

1 Verhit die botter in 'n groot kastrol. Voeg die preie by en soteer dit vir omtrent 5 minute oor lae hitte tot dit sag is.

Voeg die seldery en paprika by en soteer dit vir 2 minute.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Idees

Idees4 min read
Huiswaarts
Die professionele sjef Paula Nel is hopeloos te diskreet om uit te lap wie haar bekende kliënte is, maar onder hulle tel van die wêreld se voorste media-, musiek- en rolprentmense. Paula bring tot drie maande op 'n slag op haar grootste kliënt se luu
Idees7 min read
Flossie Die Kat
Al die patrone in Projectarian se nuwe boek, Crocheting Reversible Amigurumi Projects, is omkeerbare karakters wat jy kan omdop om iets anders aan die ander kant te kry. Daar is ook die keuse om dit nie omkeerbaar te maak nie. Die boek bevat 15 amigu
Idees1 min read
Sag In Linne
MOEILIKHEIDSGRAAD: gemiddeld TYD: 1 dag ♥ patroon op bladsy 94 ♥ 2,5 m linnemateriaal ♥ 1,5 m teenstellende skuinsband van 25 mm ♥ aanstryktussenvoering vir die kraag en belegsels ♥ bypassende masjiengare ♥ 1 knoop 1 Teken die patroon op bladsy 94 op

Related