SA Hunter/Jagter

CASIO G-SHOCK MUDMASTER GG-1000-HORLOSIE HARDEKOOL-TAAI!

asio se G-Shock-horlosiereeks het in April 2023 sy 40 verjaars-dag gevier. Hierdie reeks het oor die jare ’n byna fanatiese aanhang opgebou vanweë die uitmuntende betroubaarheid daarvan. Ek het my lesse met horlosies op die duur (en dom!) manier geleer. My eerste twee lesse was op die grootkaliber-skietbaan, waar ek ’n duur, “blink” horlosie stukkend geskiet het met my toe nuwe .500 Jeffery. Die horlosie het so halfpad deur die

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SA Hunter/Jagter

SA Hunter/Jagter4 min read
Pierre Se Herlaaitafelf Patroondoppe – Deel II
Die doel van hierdie reeks intreebesprekings oor die herlaai van patrone is om konsepte eerder as tegnieke te bespreek. Soos genoem in die vorige artikel, word drie tegnieke normaalweg gebruik om dopeenvormigheid te bepaal, naamlik volgens: • nekwand
SA Hunter/Jagter3 min read
Kry Die Afstand Met ROARK PRECISION OPTICS Se LEGACY 10x42
Verkykers met ingeboude afstandmeters is produkte wat al dekades vir die skietpubliek beskikbaar is. As produk het dit ’n militêre ontstaan gehad. Die eerste sulke verkyker/afstandmeter-kombinasies is in die 1980’s aan NAVO se kompaniebevelvoerders u
SA Hunter/Jagter8 min read
Ammunisie: Wat Om Te Doen En Wat Nie!
Ek was al meermale stomgeslaan deur die mate van naïwiteit en selfs argeloosheid waarmee sommige jagters hulle jagammunisie hanteer. As ons vir ’n oomblik in gedagte hou dat dit aan die einde van die dag die koeël is wat die harde werk doen, behoort

Related Books & Audiobooks