SA Hunter/Jagter

SA JAGTERS WEN HOFSAAK OOR DIE LYS VAN WILD VIR DIEREVERBETERING

ie hofaansoek van die SA Jagters- en Wildbewaringsvereniging (SAJWV) teen die Minister van Landbou, Grondhervorming en Landelike Ontwikkeling (DALRRD) is met koste in die guns van SA Jagters beslis. Die minister is beveel om die lys van verskeie inheemse, bedreigde en indringerwildspesies ingevolge die Diereverbeteringswet ter syde te stel. Buiten die verreikende negatiewe implikasies vir wild, was daar ook nie behoorlik met rolspelers

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SA Hunter/Jagter

SA Hunter/Jagter4 min read
Pierre Se Herlaaitafelf Patroondoppe – Deel II
Die doel van hierdie reeks intreebesprekings oor die herlaai van patrone is om konsepte eerder as tegnieke te bespreek. Soos genoem in die vorige artikel, word drie tegnieke normaalweg gebruik om dopeenvormigheid te bepaal, naamlik volgens: • nekwand
SA Hunter/Jagter3 min read
Kry Die Afstand Met ROARK PRECISION OPTICS Se LEGACY 10x42
Verkykers met ingeboude afstandmeters is produkte wat al dekades vir die skietpubliek beskikbaar is. As produk het dit ’n militêre ontstaan gehad. Die eerste sulke verkyker/afstandmeter-kombinasies is in die 1980’s aan NAVO se kompaniebevelvoerders u
SA Hunter/Jagter8 min read
Ammunisie: Wat Om Te Doen En Wat Nie!
Ek was al meermale stomgeslaan deur die mate van naïwiteit en selfs argeloosheid waarmee sommige jagters hulle jagammunisie hanteer. As ons vir ’n oomblik in gedagte hou dat dit aan die einde van die dag die koeël is wat die harde werk doen, behoort

Related