SA Hunter/Jagter

DIE EIER

Kom ek begin by die begin. Piet Polony het gehoor van my dilemma in die jagveld. Ek wat so verskriklik vinnig uitasem raak en die gejaag na suurstof wat die wild wegjaag nog lank voor ek binne skietafstand kan kom.

Piet het my een aand net ná 7de Laan geskakel en gesê hy kan my help. Ek was in die sewende hemel! Ek is vir seker nie ’n aanhanger van Piet Polony nie. Hy verbeel hom hy is die James Bond van ons jagkontrei en stel hom altyd windmakerig voor: “Polony, Piet Polony, bly te kenne.” En as dit by drinkgoed kom, is sy versoek: “Gee my ’n vuil Coke, geskud, nie geroer nie.” Al trofee wat hy ooit sal wen, is ’n “jakkals prys sy eie stert” een. Kon Piet my wel uit my dilemma help? Ja, inderdaad.

Piet het vir my ’n eier gewys. Twee om presies te wees. Hy het gevra watter eier vir my die mooiste

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SA Hunter/Jagter

SA Hunter/Jagter4 min read
Pierre Se Herlaaitafelf Patroondoppe – Deel II
Die doel van hierdie reeks intreebesprekings oor die herlaai van patrone is om konsepte eerder as tegnieke te bespreek. Soos genoem in die vorige artikel, word drie tegnieke normaalweg gebruik om dopeenvormigheid te bepaal, naamlik volgens: • nekwand
SA Hunter/Jagter3 min read
Kry Die Afstand Met ROARK PRECISION OPTICS Se LEGACY 10x42
Verkykers met ingeboude afstandmeters is produkte wat al dekades vir die skietpubliek beskikbaar is. As produk het dit ’n militêre ontstaan gehad. Die eerste sulke verkyker/afstandmeter-kombinasies is in die 1980’s aan NAVO se kompaniebevelvoerders u
SA Hunter/Jagter8 min read
Ammunisie: Wat Om Te Doen En Wat Nie!
Ek was al meermale stomgeslaan deur die mate van naïwiteit en selfs argeloosheid waarmee sommige jagters hulle jagammunisie hanteer. As ons vir ’n oomblik in gedagte hou dat dit aan die einde van die dag die koeël is wat die harde werk doen, behoort

Related Books & Audiobooks