SA Hunter/Jagter

MAAK DIE BESTE BOLOGNESE (en jou eie pasta)

Eenvoudige bestanddele soos maalvleis en pasta kan die begin wees van ’n maaltyd om te onthou. Ons het seker almal altyd ’n pakkie droë macaroni of spaghetti in die spens, maar het jy geweet dis eintlik baie maklik om jou eie vars pasta te maak? Vir my is die smaak van winkel-pasta ’n 4 uit 10, maar dié van tuisgemaakte pasta beslis ’n 10 uit 10!

Pasta is nie verniet wêreldwyd ’n stapelvoedsel nie. Die eenvoudige kombinasie van meel, eiers en water is die basis van groot gunstelinge soos lasagne, noedels met Oosterse geure en selfs ’n soet gereg of twee. In my huis, waar twee klein mensies die septer swaai, is spaghetti bolognese gereeld op

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SA Hunter/Jagter

SA Hunter/Jagter4 min read
Pierre Se Herlaaitafelf Patroondoppe – Deel II
Die doel van hierdie reeks intreebesprekings oor die herlaai van patrone is om konsepte eerder as tegnieke te bespreek. Soos genoem in die vorige artikel, word drie tegnieke normaalweg gebruik om dopeenvormigheid te bepaal, naamlik volgens: • nekwand
SA Hunter/Jagter3 min read
Kry Die Afstand Met ROARK PRECISION OPTICS Se LEGACY 10x42
Verkykers met ingeboude afstandmeters is produkte wat al dekades vir die skietpubliek beskikbaar is. As produk het dit ’n militêre ontstaan gehad. Die eerste sulke verkyker/afstandmeter-kombinasies is in die 1980’s aan NAVO se kompaniebevelvoerders u
SA Hunter/Jagter8 min read
Ammunisie: Wat Om Te Doen En Wat Nie!
Ek was al meermale stomgeslaan deur die mate van naïwiteit en selfs argeloosheid waarmee sommige jagters hulle jagammunisie hanteer. As ons vir ’n oomblik in gedagte hou dat dit aan die einde van die dag die koeël is wat die harde werk doen, behoort

Related