SA Hunter/Jagter

VAROTEC MARKSMAN 3-9x40 AOL ILL- EN 4-16x50 AOL ILL-TELESKOPE

Varotec is al ’n geruime tyd in Suid-Afrika beskikbaar en word wyd bemark – daar is amper geen skiet-of jagplatform waarop hul bemar-king nie verskyn nie. Ons het sowat ’n jaar gelede twee van hulle produkte getoets – die 4-16x56 en 5-25x50 – en gevind dat hulle goed in die onderste of toetreesektor van die teleskoopmark kan kompeteer.

Ek het onlangs die Marksman

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SA Hunter/Jagter

SA Hunter/Jagter4 min read
Pierre Se Herlaaitafelf Patroondoppe – Deel II
Die doel van hierdie reeks intreebesprekings oor die herlaai van patrone is om konsepte eerder as tegnieke te bespreek. Soos genoem in die vorige artikel, word drie tegnieke normaalweg gebruik om dopeenvormigheid te bepaal, naamlik volgens: • nekwand
SA Hunter/Jagter3 min read
Kry Die Afstand Met ROARK PRECISION OPTICS Se LEGACY 10x42
Verkykers met ingeboude afstandmeters is produkte wat al dekades vir die skietpubliek beskikbaar is. As produk het dit ’n militêre ontstaan gehad. Die eerste sulke verkyker/afstandmeter-kombinasies is in die 1980’s aan NAVO se kompaniebevelvoerders u
SA Hunter/Jagter8 min read
Ammunisie: Wat Om Te Doen En Wat Nie!
Ek was al meermale stomgeslaan deur die mate van naïwiteit en selfs argeloosheid waarmee sommige jagters hulle jagammunisie hanteer. As ons vir ’n oomblik in gedagte hou dat dit aan die einde van die dag die koeël is wat die harde werk doen, behoort

Related