Huisgenoot

LIEWE OOM DICKIE

LORD LOUIS MOUNTBATTEN was lank, charismaties en swierig. Hy was ’n ge d ekore e rd e oorlogsheld, ’n begaafde storieverteller en ’n natuurlike leier wat mense soos ’n magneet na hom aangetrek het.

Tog was dit die jong Charles – sensitief, onbeholpe, skaam, onseker van sy plek in die wêreld en bang vir sy formidabele pa – wat hom die liefste gehad het.

Oom Dickie, soos almal in die familie hom genoem het, het vir Charles die vaderfiguur geword wat prins Philip nooit was nie. Dit was Mountbatten na wie hy hom gewend het as hy raad nodig gehad het, en Mountbatten wie se dissipline hy aanvaar het.

Dickie was op meer as een manier van Charles familie. Hy was die agterkleinseun van koningin Victoria en ’n kleinneef van Charles se ma, koningin Elizabeth. Hy was ook die ouer broer van Philip se ma, prinses Alice van Griekeland en Denemarke – en as dit nie vir Dickie was nie, is Charles dalk nooit gebore nie.

Dit was hy wat die eerste ontmoeting in 1939 tussen Philip en Elizabeth gereël en so ’n reeks gebeure aan die gang gesit het wat tot hul latere verlowing gelei en die koninklike familie op hul pad gestuur het. Oom Dickie was in die sewende hemel toe Charles nege jaar later gebore

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Mamma Mia, Dís Nou ’n Láng Asem!
106 vertonings, sjoe … Hoe voel dit om so ’n mylpaal te bereik? Dis nogal groot! Ek het aanvanklik geen idee gehad dat ons ooit daar sou uitkom nie. Dis ’n wonderlike gevoel. Deel met ons van die onvergeetlike oomblikke. Daar was soveel spesiale oomb
Huisgenoot13 min read
As Jy Dood Wakker Word
PASIËNT Een was 24 jaar oud en swanger met haar derde kind toe die masjiene wat haar aan die lewe gehou het, afgeskakel is. Dit was in 2014. ’n Paar jaar vroeër is ’n kwaal by haar gediagnoseer wat tot ’n ongereelde hartklop lei. Gedurende haar vorig
Huisgenoot9 min read
Twee Bondels Vreugde, Jakkals En Wolf
’N MENS ken hom as ’n wêreldreisiger wat nie maklik vir ’n nuwe uitdaging terugdeins nie – of dit nou is om met ’n stapstok in die hand, laphoed op die kop en rugsak die Camino de Santiago-pelgrimstog in Spanje aan te durf, deur Frankryk se bergpasse

Related