Huisgenoot

VRA VIR IRMA

Skryf gerus vir my oor jou sake van die hart of moeilike persoonlike kwessies. Ek beantwoord hier vrae en briewe van lesers en gee graag raad. Ek sal nie jou naam bekend maak nie en jou identiteit bly vertroulik. Skryf vir my by: Vra vir Irma, Posbus 1802, Kaapstad 8000 of stuur jou e-pos na vravirirma@gmail.com of SMS Vra vir Irma gevolg deur jou vraag na 36489.

MY MA MORS HAAR GELD

My pa het covid-19 by my ma aangesteek, en hy is daaraan oorlede. Ons het hul bates verkoop om skuld te betaal; nou is daar net ’n bietjie geld in haar bankrekening oor. Sy kry ’n klein pensioen, maar gee

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot4 min read
Weer: Voorspellings En Patrone
DIE weer het op baie maniere ’n invloed op ons lewe. Sommige daarvan is klein – dit kan bepaal wat ons aantrek vir die dag, en of ons Sondag kan braai. En sommige daarvan is groot – ’n droogte kan vernietigend vir ’n boer wees, en ekstreme weer soos
Huisgenoot5 min read
Gestroop Deur Siekte
DIS ’n vernietigende soort pyn, sien ’n mens aan die beeld van die vrou wat hier ineengekrul lê. Haar benerige hande is soos kloue kromgetrek, haar oë op skrefies – asof dit verligting vir die ontsettende seer sal bring. Wanneer ’n paramedikus ingryp
Huisgenoot2 min read
Chinese Maantuig Keer Terug Aarde Toe
DIE Chang’e-6 het in Junie suksesvol teruggekeer Aarde toe nadat die tuig net minder as twee maande in die ruimte en op die maan deurgebring het. Hy’t wetenskaplike monsters saamgebring wat op die maan se oppervlak versamel is. China het in 2019 die

Related