Huisgenoot

DIE STUDENTE-PRINS

AL WAS hy op skool so ongelukkig, het Charles later erken dat hy in daardie onstuimige jare tog baie oor homself geleer het.

“Ek het geleer wat ek kan doen en nie kan doen nie, en dit het my gehelp om uitdagings te aanvaar en die inisiatief te neem,” het hy vertel.

Dis waarom hy besluit het om ná Gordonstoun universiteit toe te gaan eerder as om – soos die meeste jong koninklike mans voor hom – dadelik af te sit militêre kollege toe om hom op ’n loopbaan in die Britse weermag voor te berei.

Die prins het ook nie na sommer enige universiteit toe gegaan nie, maar na Cambridge, een van die top- tersiêre instellings in die wêreld. Hy is by Trinity College aanvaar en het

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot5 min read
Nuwe Gesiggies In Mr. Men-land
HOE lyk ’n kielie? Watter klere dra ’n skok? Hoe praat ’n kopstamp? Dis vrae wat enige ouer sou laat kopkrap. “Pa, hoe lyk ’n kielie?” was presies die uitdaging wat Roger Hargreaves se seun Adam hom in 1971 as agtjarige by die ontbyttafel gestel het.
Huisgenoot9 min read
Twee Bondels Vreugde, Jakkals En Wolf
’N MENS ken hom as ’n wêreldreisiger wat nie maklik vir ’n nuwe uitdaging terugdeins nie – of dit nou is om met ’n stapstok in die hand, laphoed op die kop en rugsak die Camino de Santiago-pelgrimstog in Spanje aan te durf, deur Frankryk se bergpasse
Huisgenoot1 min read
Afrikaans Ensovoorts
Sit jy? Dis dalk beter so. Want die volgende mag kom as ’n skok. Waar kry Holland sy naam vandaan? Ons weet die Lae Lande lê nie hoog nie, en die woord “Nederland” lyk ook vir ons onder die hand liggend: Holland is tog sekerlik net ’n land wat ’n hol

Related