’n Swem IN DIE SEINE
As jy so gelukkig is om volgende jaar tydens die Olimpiese Spele in Parys te wees, kan jy sommer ook gaan afkoel in die Seine. Verloop alles volgens plan, mag jy dan wettig in dié rivier swem – vir die eerste keer in ’n eeu. Die wêreld se mees romantiese rivier is eintlik baie besoedel, met hoë vlakke van. Die stadsvaders is tans besig met