GESOND
EET, SPEEL EN WEES VROLIK
“Mededingende sosialisering” neem die eeue-oue idee van kos met speletjies meng (dink Middeleeuse bankette en boeresport) en gee dit ’n moderne klap. Rolbal, bordspeletjies, veerpyltjies, tafeltennis, minigholf, krieket . . . Die gemene deler is hope pret saam met vriende en lekker kos en drankies in ’n omgewing goed