SARIE

DIS IN ONS BLOED

Ek is in my element as ek fisiek en emosioneel uitgedaag word
Kirsten Landman, uithou-motorfietsrenjaer

Kirsten Landman het al met haar motorfiets in die Roemeense wildernis gejaag, sake uitgespook in ’n ou steenkoolmyn in Pole, deur dennebome in ’n Turkse woud gevleg en in die berge van Lesotho haar staal gewys.

Ongelooflike plekke, uiterste omstandighede . . . maar nie ’n enkele motorfietsren kom by die een wat sy vroeër vanjaar voltooi het nie. Die Malle Moto, ’n spesiale klas van die Dakartydren (sowat 8 000 km oor 14 dae deur Saoedi-Arabië) waarin ryers geen bystand kry nie.

“Die resies was ongetwyfeld my taaiste een tot dusver, maar ook onvergeetlikste. Dit was ’n emosionele roller coaster. Meganies, geestelik en fisiek – dit tiek al my boksies,” vertel Kirsten.

Dié energieke blondekop het nog nooit vir ’n uitdaging geskrik nie. Sy het al in baie internasionale uithourenne () geskiedenis gemaak deur die eerste vrou te wees wat dit voltooi. In 2020 was sy ook die eerste vrou uit Afrika om die Dakar op ’n motorfiets

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE

SARIE1 min read
39 Gestreepte Tjalie
KATIA AFRODITA (100% acrylic): 1 ball col. 302Crochet hook: 4 mm Magic ringChain stDouble crochetTreblePattern st (see graph A) Using 4 mm crochet hook in treble: 16 sts and 8 rows = 10 x 10 cm Make a magic ring and work in Pattern st foll graph A.
SARIE7 min read
18 Knooptrui Vir Elke Dag
SIEN LES 8 VAN SLIMMER MET SARIE HOE OM ’N BREIPATROON TE VOLG – LEES BL. 45 VIR ALMAL! 1 PATROON 9 GROOTTES Baby: a) 6 b) 9 c) 11 monthsChild: d) 2-4 e) 6-8 f) 10-12 yearsAdult: g) S h) M i) LFinished measurement: Width: a) 23 b) 27 c) 31 d) 37 e)
SARIE4 min read
23 Gekleurde Kindertrui
SIEN LES 2 VAN SLIMMER MET SARIE HOE OM STREPE TE BREI – LEES BL. 45 –a) 2 –b) 4 –c) 6 –d) 8 –e) 10 years If working with KATIA BASIC MERINO (52% merino superwash, 48% acrylic, 50-g balls), you need: –a) 2 –b) 2 –c) 3 –d) 3 –e) 3 balls light mauve

Related