Kuier

DOK WAT 'N LAND SKOK

IN DIE NUUS

Sy het alles gehad – skoonheid, intelligensie, sjarme, sukses. Toe gee sy dit oënskynlik alles prys, en dít om te vlug saam met een van Suid-Afrika se berugste misdadigers in onlangse jare.

Hoe het dr. Nandi, soos Nandipha Magudumana eens bekendgestaan het, die pad só byster geraak?

Haar naam is nou vervleg met dié van Thabo Bester, die voortvlugtige verkragter wat onlangs saam met haar (met ’n rits vervalste paspoorte) in Tanzanië vasgetrek is. En terwyl sy voorheen nog kon uithang in Sandton se malls – voor sy met die ontsnapte tronkvoël gevlug het – keer sy nou terug na‘n beskuldigdebank in ’n stampvol hofsaal.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier1 min read
Kuier
die span REDAKTEUR Lara Atson KUNSREDAKTEUR Selina Petersen ARTIKELREDAKTEUR Edna Ellman SUBREDAKTEUR Michelle Linnert Jansen TV-SKEDULES Kashief Achmat INTERN Mary Martin MEDEWERKERS Haidee Muller-Isaacs, Maretha Botes, Chrislynn Sias, Zoë Faulmann,
Kuier1 min read
Tv-gids
MÓÉT-KYK! Blue Beetle (M-Net, Sondag 30 Junie om 20:05) Jaime Reyes (Xolo Maridueña) kom in besit van die Scarab, 'n antieke relic van uitheemse biotegnologie. Wanneer die Scarab vir Jaime as sy bio-host kies, kry hy 'n ongelooflike wapenrusting wat
Kuier5 min read
Rsv: Die Feite, Syfers, Moets En Moenies
Algemeen en hoogs aansteeklik. Dít is twee van die vernaamste kenmerke van die respiratoriese selvirus (RSV) wat in die koue wintermaande die rondes doen. Dié virus hou veral van kinders onder twee jaar oud, en vir sommige babas en kleuters kan so ‘n

Related