Avontuur Afrika

Go, hamba, gaan… TSAMAYA!

Ek en ‘n paar ander motorjoernaliste het rondom middagete in Kaapstad aangekom, waar drie Kia Selto modelle – gereed vir avontuur – op ons gewag het. Ek en Bernie Helberg van TCB Media het die rooie gekies, ons bagasie gelaai en vanaf die lughawe ooswaarts op die N2 na Swellendam koers gekies.

Net buite Swellendam het ons noord op die R324 gedraai en deur Suurbraak – ‘n klein dorpie wat oënskynlik vasgevang is in die verlede, aangesien daar geen nuwe geboue is nie, maar die meeste van die huise wat wel daar is, puik onderhou word

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Avontuur Afrika

Avontuur Afrika1 min read
TEKEN IN & WEN
‘n Toer saam met Ultimate Adventures na die Richtersveld Nasionale Park in die Noord-Kaap, met die laaste nag by die Augrabieswaterval Nasionale Park. Geleë in Suid-Afrika se noordelike Namakwaland, is die Richtersveld ‘n bergagtige woestynlandskap w
Avontuur Afrika2 min read
G‘n Vrot Pampoen!
Het jy geweet daar is omtrent 900 verskillende soorte pampoen? (En het jy geweet komkommers en waatlemoene is eintlik deel van die pampoenfamilie? Maar dis ‘n storie vir ‘n ander dag…) So waarom – as daar soveel verskillende pampoene is – sal ‘n mens
Avontuur Afrika3 min read
‘N Ougat Huisie Op Wiele
Die Suzuki Eeco is in 2023 op die Suid-Afrikaanse mark bekend gestel en dit was ‘n onmiddellike gunsteling by besighede wat na ‘n klein karweiertjie en daaglikse ryding op soek was. Die manne by Suzuki SA het egter met die blink gedagte vorendag geko

Related