Avontuur Afrika

Weg met VIBRASIES!

Die Avontuur Afrika-span het onlangs ‘n stel splinternuwe General Grabbers AT3’s ontvang om te toets. Maar voordat ons hierdie ongelooflike bande op die pad kon neem, moes ons hulle behoorlik laat balanseer. Ons het dus by ons naaste Best Drive-tak gaan inloer om die bande en wiele te balanseer, met behulp van die die nuwe Hunter Roadforce®-stelsel.

Wat is Road Force?

Die balansering van ‘n band is ‘n uiters noodsaaklike deel van die bandpassings-proses, aangesien dit jou-stelsel in die prentjie kom. Hierdie stelsel is ontwerp om toestande op die pad te simuleer en gevolglik kan ‘n installasie-sentrum die die krag wat die band afwerp akkuraat meet.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Avontuur Afrika

Avontuur Afrika1 min read
TEKEN IN & WEN
‘n Toer saam met Ultimate Adventures na die Richtersveld Nasionale Park in die Noord-Kaap, met die laaste nag by die Augrabieswaterval Nasionale Park. Geleë in Suid-Afrika se noordelike Namakwaland, is die Richtersveld ‘n bergagtige woestynlandskap w
Avontuur Afrika2 min read
G‘n Vrot Pampoen!
Het jy geweet daar is omtrent 900 verskillende soorte pampoen? (En het jy geweet komkommers en waatlemoene is eintlik deel van die pampoenfamilie? Maar dis ‘n storie vir ‘n ander dag…) So waarom – as daar soveel verskillende pampoene is – sal ‘n mens
Avontuur Afrika3 min read
‘N Ougat Huisie Op Wiele
Die Suzuki Eeco is in 2023 op die Suid-Afrikaanse mark bekend gestel en dit was ‘n onmiddellike gunsteling by besighede wat na ‘n klein karweiertjie en daaglikse ryding op soek was. Die manne by Suzuki SA het egter met die blink gedagte vorendag geko