Avontuur Afrika

My Ryding & Ek

Stuur foto’s van jou en jou ryding na: info@4x4afrika.com

Wian Möller 2006 Toyota Hilux Raider V6 4x4

“Ek is gek oor my Hilux, gekoop en aangepas op ‘n vakleerling se salaris. Ek was slegs 17 jaar oud toe ek dit in 2021 gekoop het, sonder om mooi te dink oor die swaar brandstofverbruik. Om elke maand R2 000+ aan brandstof te spandeer is nie grappies nie en ek het dit ‘n paar maande later amper verkoop. Ek het myself egter daaraan herinner

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Avontuur Afrika

Avontuur Afrika1 min read
TEKEN IN & WEN
‘n Toer saam met Ultimate Adventures na die Richtersveld Nasionale Park in die Noord-Kaap, met die laaste nag by die Augrabieswaterval Nasionale Park. Geleë in Suid-Afrika se noordelike Namakwaland, is die Richtersveld ‘n bergagtige woestynlandskap w
Avontuur Afrika2 min read
G‘n Vrot Pampoen!
Het jy geweet daar is omtrent 900 verskillende soorte pampoen? (En het jy geweet komkommers en waatlemoene is eintlik deel van die pampoenfamilie? Maar dis ‘n storie vir ‘n ander dag…) So waarom – as daar soveel verskillende pampoene is – sal ‘n mens
Avontuur Afrika3 min read
‘N Ougat Huisie Op Wiele
Die Suzuki Eeco is in 2023 op die Suid-Afrikaanse mark bekend gestel en dit was ‘n onmiddellike gunsteling by besighede wat na ‘n klein karweiertjie en daaglikse ryding op soek was. Die manne by Suzuki SA het egter met die blink gedagte vorendag geko

Related