![f0056-01](https://article-imgs.scribdassets.com/2iu8unwta8ayyzm4/images/file7LB9CPWZ.jpg)
![f0058-01](https://article-imgs.scribdassets.com/2iu8unwta8ayyzm4/images/file5R91JTMD.jpg)
Vir gereelde lesers sal die Nooitgedacht Trout Lodge & Hatchery bes moontlik bekend klink. Hierdie kampplek het al gasheer gespeel vir een van die nou bekende Bush Run naweke waaroor ons gereeld skryf. Dit was juis ons Landy vriende wat ons aangemoedig het om tydens Paasnaweek weer by hierdie pragtige bestemming te ontspan.
Die kampplek is slegs drie ure oos van Johannesburg in Mpumalanga, die provinsie van die opkomende son, geleë. Die