Avontuur Afrika

Goeters & geite

Hou jouself warm

atagonia is een van die voorste handelsmerke vir avontuurklere ter wêreld en hul Men’s Swiftcurrent Wading Jacket moet een van die veelsydigste tegniese baadjies op die mark wees. Die vier-laag, waterdigte H2No baadjie is vry van geperfluoreerde chemikalieë en gemaak van 100% herwonne nylon. Alhoewel dit nie goedkoop is nie, sal hierdie baadjie jou jare se diens gee danksy ‘n paar innoverende kenmerke. Duursaam en waterbestand, is dit die perfekte hengelmetgesel en beskik oor twee voorste ritssakke om ekstra toerusting byderhand te hou. Die baadjie beskik ook oor handverwarmersakke met ritssluiters, wat ideaal geposisioneer is vir diep wading, met flapbedekkings om jou hande te

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Avontuur Afrika

Avontuur Afrika1 min read
TEKEN IN & WEN
‘n Toer saam met Ultimate Adventures na die Richtersveld Nasionale Park in die Noord-Kaap, met die laaste nag by die Augrabieswaterval Nasionale Park. Geleë in Suid-Afrika se noordelike Namakwaland, is die Richtersveld ‘n bergagtige woestynlandskap w
Avontuur Afrika2 min read
G‘n Vrot Pampoen!
Het jy geweet daar is omtrent 900 verskillende soorte pampoen? (En het jy geweet komkommers en waatlemoene is eintlik deel van die pampoenfamilie? Maar dis ‘n storie vir ‘n ander dag…) So waarom – as daar soveel verskillende pampoene is – sal ‘n mens
Avontuur Afrika3 min read
‘N Ougat Huisie Op Wiele
Die Suzuki Eeco is in 2023 op die Suid-Afrikaanse mark bekend gestel en dit was ‘n onmiddellike gunsteling by besighede wat na ‘n klein karweiertjie en daaglikse ryding op soek was. Die manne by Suzuki SA het egter met die blink gedagte vorendag geko

Related