VOERTUIG: 1989 Toyota Hilux
EIENAAR: Grahame McLeod
k het onlangs Francistown in Botswana binnegery toe ‘n bestuurder agter my sy ligte begin flikker, my ingehaal en beduie het om te stop. ‘n Kaping? Padwoede? Genugtig nee – dis darem nie Jozi nie! Ek het stilgehou om uit te vind wat aangaan, maar hy wou bloot my ryding komplimenteer. Hy het ook gesê dat hy dit wil koop, net