Karoo Art Hotel
Na ‘n wankelrige herstel van die impak van Covid-19 en gepaarde grendeltyd, is die Karoo Art Hotel nou weer goed op dreef, danksy radikale ingryping deur die kreatiewe nuwe eienaars, Rick en Sue Melvill.
As jy jou hier bevind, maak seker om deel te neem aan die daaglikse Barrydale 365 vroegoggend swem. Die ‘swemklub’ vertrek met