![f0010-01](https://article-imgs.scribdassets.com/p1fovotmoayyzuh/images/fileA9HJCQPT.jpg)
k het nog altyd ‘n sagte plekkie vir Toyota se Fortuner gehad. Ja, ja, ek weet… ek is veronderstel om onpartydig te wees, maar ek kan myself net nie help nie. Ek wou nog altyd een hê, selfs voor SNV’e cool was. In my wêreld – inagenome die grootte van ons gesin en ons stokperdjies – sal dit so na aan die perfekte voertuig wees as wat ek kan kry. Die