Avontuur Afrika

Meer as NET ‘n WERKESEL

Ek het laat verlede jaar die bekendstelling van die nuwe-generasie Ford Ranger dubbelkajuit bakkies bygewoon, waar ek die middelslag XLT Bi-turbo-variante en die Wildtrak 3.0 V6-modelle gery het. Om te sê dat ek beïndruk was met die goed-toegeruste produkte, gevul met al die nuutste tegnologie en kenmerke, is om dit lig te stel. Ek is absoluut gek daaroor!

Die Ford Ranger het nog altyd ‘n aansienlike markaandeel in die dubbelkajuitsegment gehad, veral aan die hoër kant van die spektrum, maar die handelsmerk het skynbaar gesukkel om sy merk in die sogenaamde werkesel segment (enkel-en die superkajuitbakkies) te maak. So, met die nuwe generasie was die vraag of Ford wel ‘n behoorlike werkesel sou produseer?

Werk maak sterk

Baie mense sien dalk enkel-en superkajuitbakkies as bloot kommersiële vennote, maar

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Avontuur Afrika

Avontuur Afrika10 min read
‘N Ontdekkingsreis Soos Min
Die plan was eenvoudig. Ek wou ‘n driedelige videoreeks oor die Oos-Kaap en ‘n handvol plekke wat dit so gewild onder diegene wat dit geniet om hierdie pragtige land van ons te verken, maak. Op my lys van moet-besoek plekke was Rhodes, Hogsback, die
Avontuur Afrika3 min read
Goeters & geite
Dit klink baie romaties om in die reën te dans, maar dis nie altyd so lekker nie. Vra my… ek het al genoeg kere in my lewe natgereën om te weet waarvan ek praat! Daarom is ek mal oor die K-Way Backpack Rain Poncho. Gemaak van 100 persent 190T poliëst
Avontuur Afrika4 min read
Nou Met Meer…
Die legendariese Toyota Land Cruiser 70 is die eerste keer in 1984 in Japan bekendgestel en vier vanjaar sy 40ste herdenking. Dis amper ongelooflik om te dink dat meer as 10 000 000 eenhede sedertdien wêreldwyd verkoop is. Dit is ‘n verstommende 250