Avontuur Afrika

Defenders in DIE MIS

Die week-lange Defender Trophy het op ‘n rustige Sondagmiddag by die South Gate Country Lodge naby Polokwane begin. Vir die Front Runner-span (bestaande uit myself, Michael de Bruyn en sy 13-jarige seun, Nathan), het dit vyf ure se ry noord vanaf Johannesburg in Michael se goed versorgde Defender 110 TDCi behels. Dit natuurlik na ‘n lang vlug vanaf die Verenigde Koninkryk, waar ek tans woon. Ek was egter nie die enigste ‘internasionale’ deelnemer wat van die buiteland af vir die geleentheid gereis het nie. James Birkholtz, wat op luukse seiljagte in Fort Lauderdale werk, het ingevlieg om by sy pa, Tony, aan te sluit.

Met ons aankoms het ons talle goeters en geite van die geleentheid se vrygewige borge gekry, insluitend ‘n noodwielbedekking van Melvill & Moon en ‘n paar braaitoebehore van die hoofborg, MBT Petroleum. Die eerste taak wat op deelnemers wag wanneer hul inteken, is om die Defenders met plakkers van al die borge te beplak en die jong Nathan het hierdie takie baie ernstig opgeneem. Ek het dié tyd gebruik om op te vang met ‘n paar Defender Trophylegendes, soos Chris Ash en Nick

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Avontuur Afrika

Avontuur Afrika1 min read
TEKEN IN & WEN
‘n Toer saam met Ultimate Adventures na die Richtersveld Nasionale Park in die Noord-Kaap, met die laaste nag by die Augrabieswaterval Nasionale Park. Geleë in Suid-Afrika se noordelike Namakwaland, is die Richtersveld ‘n bergagtige woestynlandskap w
Avontuur Afrika2 min read
G‘n Vrot Pampoen!
Het jy geweet daar is omtrent 900 verskillende soorte pampoen? (En het jy geweet komkommers en waatlemoene is eintlik deel van die pampoenfamilie? Maar dis ‘n storie vir ‘n ander dag…) So waarom – as daar soveel verskillende pampoene is – sal ‘n mens
Avontuur Afrika3 min read
‘N Ougat Huisie Op Wiele
Die Suzuki Eeco is in 2023 op die Suid-Afrikaanse mark bekend gestel en dit was ‘n onmiddellike gunsteling by besighede wat na ‘n klein karweiertjie en daaglikse ryding op soek was. Die manne by Suzuki SA het egter met die blink gedagte vorendag geko

Related