Huisgenoot

SKOON-GESIG

HELDER en uitspattige skoonheidsneigings het lank op die loopplank en in sosiale media die botoon gevoer, maar nou is die geengrimeringvoorkoms terug.

Dink delikate tinte, veeldoelige kleurpigmente en romerige aksentskeppers om ’n natuurlike gloed te skep.

Die voorkoms is ideaal vir elke dag se dra of bloot wanneer jy nie baie tyd of energie het nie. “Vir my beteken minimalistiese grimering om jou natuurlike skoonheid te laat deurskemer,” sê Renee de Wit, grimeerkunstenaar en digitale skepper van Kaapstad.

“Dit gaan oor verbeter en nie oor verbloem nie,”

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot5 min read
Nuwe Gesiggies In Mr. Men-land
HOE lyk ’n kielie? Watter klere dra ’n skok? Hoe praat ’n kopstamp? Dis vrae wat enige ouer sou laat kopkrap. “Pa, hoe lyk ’n kielie?” was presies die uitdaging wat Roger Hargreaves se seun Adam hom in 1971 as agtjarige by die ontbyttafel gestel het.
Huisgenoot9 min read
Twee Bondels Vreugde, Jakkals En Wolf
’N MENS ken hom as ’n wêreldreisiger wat nie maklik vir ’n nuwe uitdaging terugdeins nie – of dit nou is om met ’n stapstok in die hand, laphoed op die kop en rugsak die Camino de Santiago-pelgrimstog in Spanje aan te durf, deur Frankryk se bergpasse
Huisgenoot1 min read
Afrikaans Ensovoorts
Sit jy? Dis dalk beter so. Want die volgende mag kom as ’n skok. Waar kry Holland sy naam vandaan? Ons weet die Lae Lande lê nie hoog nie, en die woord “Nederland” lyk ook vir ons onder die hand liggend: Holland is tog sekerlik net ’n land wat ’n hol