Huisgenoot

DINGE WAT JY KAN VERANDER AS ANDER MENSE NIE WIL NIE

JOU GESPREKKE EN STELLINGS

Hou op voorgee dinge is normaal en hou op stilbly om die vrede te bewaar. Gesonde verhoudings verg moeilike gesprekke en grense.

OM TE HELP TEENOOR IEMAND IN SY KWAAD STERK

Dit is noodsaaklik om bewus te wees van die verskil tussen help en dit vir hom moontlik maak om skadelike gedrag voort te sit – of hom te “enable” soos dit in Engels bekendstaan. Om ander te help sal nie vir jou nadelig wees nie, maar om hulle in staat te stel sal wel.

Hierdie gedrag is voorbeelde van “enabling” en is nie nuttig nie:

◼ Om die negatiewe

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot4 min read
Weer: Voorspellings En Patrone
DIE weer het op baie maniere ’n invloed op ons lewe. Sommige daarvan is klein – dit kan bepaal wat ons aantrek vir die dag, en of ons Sondag kan braai. En sommige daarvan is groot – ’n droogte kan vernietigend vir ’n boer wees, en ekstreme weer soos
Huisgenoot1 min read
Hallo, Superman!
HY HET groot skoene – en ’n groot pak – om te vul, maar DAVID CORENSWET is slaggereed vir die uitdaging as die nuwe akteur wat Superman speel. David en sy medester Rachel Brosnahan, wat Lois Lane speel, is op die stel van Superman: Legacy opgemerk. A
Huisgenoot3 min read
Op Ons Speellys
As kind het sy altyd gekyk hoe haar ouers die plek aan die brand dans terwyl hulle liefdevol in mekaar se oë staar. “Ons hele familie hou van dans. Dans maak my gelukkig. En as ’n man kan langarm soos my pa, is dit nog beter!” Aan die woord is die sa

Related