![f0072-01](https://article-imgs.scribdassets.com/45mcjyhptsb0w7xr/images/fileTZUQT705.jpg)
DIE STORIE
Vir vorige generasies het die meermin Ariel, die jongste van die ondersese koning Triton se dogters, geen bekendstelling nodig gehad nie.
In hierdie nuwe herverwerking van die oorspronklike animasiefliek van 1989 kan jonk en oud opnuut haar bekoring ervaar.
Ariel smag na avontuur. Op haar sending om meer te leer oor die wêreld bo die oppervlak van die see