Kuier

KEER VOOR SKULD JOU KELDER

Die eerste vyf maande van 2023 is reeds op sy kop. Jou Desember-bonus is 'n distant memory en jy sien klaar uit na die volgende bonus vir finansiële verligting. Al wat jy nou het, is 'n berg skuld. Of dalk is jou probleme selfs groter.

Skuld volg as 'n mens meer geld uitgee as wat jy verdien.

Oor die afgelope drie uitdagende jare het jy uit desperaatheid geld geleen om vir noodsaaklikhede te betaal, en van Spaaraeld is daar aeen sorake nie.

Boonop lyk dit of vanjaar nie veel makliker gaan wees wat jou geldsake betref nie - die ekonomie hinkepink voort, en jy wonder reeds hoe jy a I jou uitgawes gaan dek. Sal jy dalk nóg geld moet leen en jou skuld

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier1 min read
Make Jou Aardse Woning God Se Heiligdom
Heer, in dié land van ons het nie almal die voorreg om in 'n huis te woon nie. Party woon in 'n plakkershut, ander agter in iemand se yard, en party het nie eens 'n dak oor hul kop nie. Ons vra U beskutting oor mense in hul wonings, en ook oor dié vi
Kuier5 min read
‘Hoekom Óns Kinders?’
'n Leë, swartverbrande sinkdop op erf 122 in 7de Laan, Soebatsfontein, is die stil getuie van die tragedie wat in die eerste daglig van Saterdag 8 Junie daar afgespeel het. In dié sinkhuis het die drie Adonis-kinders, Waylene (8), Waylon (3) en Wilni
Kuier5 min read
‘Sy Lag Is Weg’
Hulle eet nie. Hulle slaap nie. En hulle glo nou nog nie. Selfs die hond bly net in haar hok lê, en loer elke keer hoopvol en in afwagting wanneer die deur oopgaan. Wat Tessa, sy geliefde boxer-hond, nie kan weet nie is dat haar liefdevolle baas, Uge

Related Books & Audiobooks