Weg! Ry & Sleep

Raak weg in die verlede

Die Oos-Vrystaat se landskappe is omtrent bekoorlik. Die golwende groen heuwels van die somer verkleur tot ’n warm goudgeel in die winter – dan herinner die kaal wilgerboomtakke ’n mens aan die flieks van Tim Burton. Dié deel van die Vrystaat kan selfs sneeu kry.

Ongeveer 40 km oos van Vrede lê André en Ansie Podges se Oppi Rooiplaas-kampterrein knus tussen die Kliprivier en ’n klipkoppie. Die Kliprivier vorm die grens tussen die Vrystaat en Mpumalanga, en hoewel die kampplek in Mpumalanga lê, lyk die suidelike punt van dié provinsie pure Oos-Vrystaat. As jy dus op soek is na ’n klein en intieme wegbreekplek met geen selfoonsein nie (daar is swakkerige sein sowat 800 m van die kamp af), is Oppi Rooiplaas die plek vir jou. Ansie sê sy neem nooit besprekings vir meer as 20 mense nie, en dan ook hoogstens vier waens. Sy sal mense wat mekaar nie ken nie, saam laat

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg: Ry & Sleep

Weg: Ry & Sleep1 min read
Voertuigverkope Effens Beter
Die voertuigfinansieringsmaatskappy Wesbank berig dat die verkoop van nuwe rygoed in April vanjaar met 2,2% gestyg het vergeleke met dieselfde maand in 2023. Die syfer is vir die gesamentlike verkope van passasiers- en kommersiële voertuie. Passasier
Weg: Ry & Sleep4 min read
Mistieke Mianmar Op Motorfietse
Johan de Villiers en sy vrou, Kim Rew-De Villiers, is ervare motorfietsryers met heelwat veldtydwedrenne op hulle kerfstok. Hulle het al verskeie van ons buurlande waaronder Botswana, Zambië, Namibië, Tanzanië en Rwanda beleef en was op soek na iets
Weg: Ry & Sleep4 min read
Tweede by Derde Brug
Ek en my vrou, Heike, besit African Footprints Tour Facilitator in Namibië en ek besoek Botswana al amper 20 jaar. Dit sluit in bestemmings soos die Moremi-reservaat, die Chobe- nasionale park en die Savuti tussen die bewareas. Dis fassinerend om die

Related