Weg! Ry & Sleep

Selfoon of GPS?

Toe ons onlangs ’n toetsmotor in ontvangs neem en ’n GPS-toestel aan die voorruit vassit, sê die vlootbestuurder – stomverbaas – hy het darem lanklaas so een gesien. Dit het ons laat dink: Waarom is ’n selfoon met ’n navigasie-app nie voldoende vir veldryers nie?

Diegene van ons wat na afgeleë plekke reis waar selfoonsein gebrekkig of heeltemal onbeskikbaar is, sal steeds baat vind by ’n GPS-toestel wat meer betroubaar is en meer gereeld aan die satellietnetwerk koppel as ’n selfoon.

Nuwe selfone het inderdaad ’n ingeboude GPS-skyfie wat satellietseine kan ontvang, en daar’s selfs selfone soos die jongste iPhone 14 wat noodboodskappe via die satellietnetwerk kan stuur, hoewel hierdie diens nog nie in Suid-Afrika beskikbaar is nie.

Waarom sou ’n mens dan

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg: Ry & Sleep

Weg: Ry & Sleep1 min read
Voertuigverkope Effens Beter
Die voertuigfinansieringsmaatskappy Wesbank berig dat die verkoop van nuwe rygoed in April vanjaar met 2,2% gestyg het vergeleke met dieselfde maand in 2023. Die syfer is vir die gesamentlike verkope van passasiers- en kommersiële voertuie. Passasier
Weg: Ry & Sleep4 min read
Mistieke Mianmar Op Motorfietse
Johan de Villiers en sy vrou, Kim Rew-De Villiers, is ervare motorfietsryers met heelwat veldtydwedrenne op hulle kerfstok. Hulle het al verskeie van ons buurlande waaronder Botswana, Zambië, Namibië, Tanzanië en Rwanda beleef en was op soek na iets
Weg: Ry & Sleep4 min read
Tweede by Derde Brug
Ek en my vrou, Heike, besit African Footprints Tour Facilitator in Namibië en ek besoek Botswana al amper 20 jaar. Dit sluit in bestemmings soos die Moremi-reservaat, die Chobe- nasionale park en die Savuti tussen die bewareas. Dis fassinerend om die